Baie lekker dag, baie klei langs die rivier het gehelp dat ek die eerste keer vas sit met die Cruiser...Sommer 3 keer.
Tyd dat ek dalk MUDs opsit, maar met die All Terains het ek darm nog n verskoning as ek vassit...
En ons het nie eers by die berg roete uitgekom nie. Te veel vas gesit (:
Volgende keer.
No comments:
Post a Comment